Ramsar-konvensie

Die Ooreenkoms oor vleilande van internasionale belang, veral as habitat vir watervoëls, kortweg bekend as die Ramsar Konvensie, is 'n ooreenkoms vir internasionale samewerking om die voortbestaan van vleilande as habitat vir plante en diere, en veral watervoëls, te verseker.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy