Rangtelwoord

'n Rangtelwoord (ook: ordinale, mv: ordinalia) is 'n woord (telwoord) wat die rangvolgorde in 'n ry weergee.

Voorbeelde: Eerste, tweede, derde,...

'n Rangtelwoord word gevorm deur -de of -ste agter 'n hooftelwoord te plaas. Uitsonderings hierop is:

  • 'n - eerste
  • drie - derde
  • eerste
  • tweede
  • derde
  • vierde
  • vyfde

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy