Rawsonville

Rawsonville
Lugfoto van Rawsonville en die Smalblaarrivier
Lugfoto van Rawsonville en die Smalblaarrivier
Rawsonville is in Wes-Kaap
Rawsonville
Rawsonville
 Rawsonville se ligging in Wes-Kaap
Koördinate: 33°41′4.9″S 19°18′54″O / 33.684694°S 19.31500°O / -33.684694; 19.31500
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
DistrikKaapse Wynland
MunisipaliteitBreedevallei
Regering
Oppervlak
 • Totaal2,42 km2 (0,93 vk. myl)
Hoogte
223 m (732 ft)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal3 099
 • Digtheid1 281/km2 (3 320/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense23.9%
 • Indiërs/Asiërs0.2%
 • Bruin mense66.8%
 • Swart mense8.5%
 • Ander0.6%
Taal (2011)
 • Afrikaans 95.2%
 • Xhosa 1.7%
 • Engels 1.5%
 • Ander 1.5%
Poskode (strate)
6845
Skakelkode023
Webwerfwww.breedekloof.co.za
Die NG kerk Goudini, op Rawsonville.
Wingerde en die Slanghoekberge, net buite Rawsonville

Rawsonville is 'n dorp in die Wes-Kaap, Suid-Afrika, 16 km suidwes van Worcester. Volgens die 2011-sensus het die dorp 'n bevolking van 3  100 gehad, waarvan 263 (24%) Blank was.[1]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 "Hoofplek Rawsonville". Sensus 2011.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy