Reivilo

Reivilo
Dorpie
Reivilo is in Noordwes (Suid-Afrikaanse provinsie)
Reivilo
Reivilo
 Reivilo se ligging in Noordwes
Koördinate: 27°34′S 24°12′O / 27.567°S 24.200°O / -27.567; 24.200
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieNoordwes
DistrikDr. Ruth Segomotsi Mompati
MunisipaliteitGroter Taung
Oppervlak
 • Totaal4,57 km2 (1,76 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal4 182
 • Digtheid915/km2 (2 370/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense5.1%
 • Indiërs/Asiërs0.4%
 • Bruin mense13.9%
 • Swart mense79.7%
 • Ander1.0%
Taal (2011)
 • Tswana 78.0%
 • Afrikaans 17.6%
 • Engels 1.5%
 • Ander 2.9%
Poskode (strate)
8595
Poskode (posbusse)
8595
Skakelkode053
Webwerftourismnorthwest.co.za

Reivilo is 'n klein dorp, 100 km suidwes van Vryburg, in die Noordwesprovinsie van Suid-Afrika. Die dorp was 'n belangrike sentrum van sink- en loodmynbou. Die R371 en die R372-streeksroetes gaan deur die dorp.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 Subplek Reivilo Sensus 2011.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy