Resitatief

Hierdie artikel bevat nie ’n bronnelys nie, wat beteken dat die inhoud nie geverifieer kan word nie.
Enige bevraagtekende inligting mag dus ook mettertyd verwyder word. Help Wikipedia deur betroubare bronne tot die artikel by te voeg.

Resitatief (Italiaans: recitativo, [retʃitaˈtiːvo]) is 'n oorleweringstyl van sang waarin 'n sanger die ritme van spraak toepas. In resitatief word reëls nie herhaal nie. Dit klink soos algemene spraak wat gesing word eerder as 'n formele musikale komposisie. Dit word veral gebruik in operas, oratoriums, en kantates.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy