Reuse-akkedis

Reuse-akkedis
Tydperk: Pleistoseen, 0.04 m. jaar gelede
’n Rekonstruksie van Megalania (Melbourne-museum).
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Suborde:
Infraorde:
Parvorder:
Superfamilie:
Familie:
Genus:
?Megalania (sien teks)
Spesie:
?M. prisca (sien teks)
Binomiale name

Die name word betwis: óf Megalania prisca Owen, 1859[1] óf Varanus priscus Owen, 1859

Die reuse-akkedis (Megalania prisca of Varanus priscus) is ’n baie groot uitgestorwe akkedis. Hulle het tydens die Pleistoseen in Suid-Australië voorgekom. Dit lyk of hulle tussen 40 000[2] en 30 000[3] jaar gelede uitgesterf het. Die heel eerste inwoners van Australië kon hulle dalk teengekom het.[4]

  1. Owen R. (1859). "Description of Some Remains of a Gigantic Land-Lizard (Megalania Prisca, Owen) from Australia". Philosophical Transactions of the Royal Society of London. 149: 43–48. JSTOR 108688.
  2. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Molnar2004A
  3. Green, Brian; Dennis King (1993). Goannas: The Biology of Varanid Lizards. New South Wales University Press. p. 6. ISBN 978-0-86840-093-8.
  4. "Wildfacts – Megalania, giant ripper lizard" (in Engels). BBC. 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Desember 2013. Besoek op 22 Maart 2012.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy