Rewolwer

Rewolwer
weapon functional class
Subklas vanHandgeweerWysig
Ontdekkingsdatum1597Wysig
GebruikeWysig
MCN kode9305.10.00Wysig
Het lyslist of revolversWysig
Colt Single Action Army
.38 Special wat skiet

'n Rewolwer is 'n vuurwapen, gewoonlik 'n handwapen, wat verskeie kere afgevuur kan word voordat dit herlaai moet word. Die eienskap word moontlik gemaak deur verskillende kamers (meestal ses) in 'n silindriese drom (trommel) wat elk 'n patroon kan bevat. Na elke skoot roteer die drom, sodat die volgende patroon in-lyn met die loop van die rewolwer is. 'n Rewolwer is dus na elke skoot onmiddellik gereed om weer te vuur, mits daar 'n patroon in die volgende kamer van die drom is.

In 1854, het Eugene Lefaucheux die Lefaucheux 1854 gemaak, die eerste rewolwer wat selfstandige metaalpatrone gebruik eerder as los kruitpoeier, pistoolbal, en perkussiepette. Dit is 'n enkel-aksie rewolwer wat ses rondes hou.[1]

'n Lefaucheux-rewolwer met patrone.
  1. Houze, Herbert G.; Cooper, Carolyn C.; Kornhauser, Elizabeth Mankin (2006). Samuel Colt: Arms, Art, and Invention. Yale University Press. p. 118. ISBN 0-300-11133-9.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy