Rhadamanthys

Die regters van die dooies, Minos, Aiakos en Rhadamanthys
(Ludwig Mack: Die onderwêreld, om 1826)

Rhadamanthys (Grieks: Ῥαδάμανθυς), Kretiese heerser, en later 'n regter in die onderwêreld, is 'n figuur in die Griekse mitologie. Hy is ook op die Egeïese Eilande en in Boiotië vereer.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy