Rietpoort

Rietpoort
Rietpoort is in Wes-Kaap
Rietpoort
Rietpoort
 Rietpoort se ligging in Wes-Kaap
Koördinate: 30°57′0″S 18°3′0″O / 30.95000°S 18.05000°O / -30.95000; 18.05000
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
DistrikWeskus
MunisipaliteitMatzikama
Oppervlak
 • Totaal2,59 km2 (1,00 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal970
 • Digtheid375/km2 (970/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense0.1%
 • Indiërs/Asiërs0.5%
 • Bruin mense99.1%
 • Swart mense0.3%
Taal (2011)
 • Afrikaans 96.8%
 • Engels 1.2%
 • Ander 2.0%
Poskode (strate)
9966
Poskode (posbusse)
9966
Skakelkode048

Rietpoort is 'n klein sendingnedersetting in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Die nedersetting lê bykans op die grens met die Noord-Kaap in die Namakwalandstreek. Rietpoort word met 'n gruispad met Bitterfontein, sowat 25 km oos, verbind.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Rietpoort". Sensus 2011.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy