Rub'al-Khali

Rub' al-Khālī die grootste aaneenlopende sandgebied (erg) in die wêreld.

Die Rub' al-Khālī ( Arabies : الربع الخالي ar-Rubʿ al-Ḫālī ; vertaal as 'die leë kwartier') is een van die grootste woestyne op aarde en die grootste aaneenlopende sandgebied (erg) in die wêreld. Dit beslaan die grootste deel van die suidelike derde van die Arabiese Skiereiland en sluit gebiede van Saoedi-Arabië, Oman, die Verenigde Arabiese Emirate en Jemen in. Die woestyn beslaan sowat 650 000 km². Sy hoogte bo seespieël wissel van 800 m in die suidweste tot seevlak in die noordooste.

Dit is - soortgelyk aan die Sahara wat deur die passaatwinde veroorsaak word - 'n tropiese woestyn.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy