Salf

Salf uit 'n buis

In die mediese vakterminologie verwys die begrip salf (Latyn: unguentum) na 'n mengsel van vette of van vette en olies. 'n Salf kan 'n geneeskundige werking hê.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy