Seilvaart

Seilvaart is 'n ontspanningsport wat reeds beoefen word sedert die eerste seiljag gebou is. Om te seil is voorhistories, maar wedvaarte met seiljagte het vermoedelik in die 17de eeu in Nederland begin.

’n Seiljag is ’n klein tot medium vaartuig met seile wat deur die wind aangedryf word en vir plesiertogte of wedvaarte aangehou word.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy