Serp

'n Man dra 'n warm wolserp en baadjie tydens sport.
'n Model geklee in 'n moderne kleurvolle modeserp

'n Serp (meervoud serpe), is 'n stukkie kledingstof wat om die nek gedra word vir warmte, beskerming teen die son, skoonheid, mode, of godsdienstige redes. Hulle kan gemaak wees van verskillende materiale soos wol, kasjmier, linne of katoen. Dit is 'n algemene tipe nekdrag.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy