Serrekunda Serekunda | |
---|---|
'n Moskee in Serrekunda | |
Ligging van Serrekunda in Gambië | |
Koördinate: 13°26′0″N 16°40′0″W / 13.43333°N 16.66667°W | |
Land | Gambië |
Serrekunda of Serekunda is die grootste stad in Gambië en lê suidwes van Banjul. Dit is bekend vir sy mark, sykatoenboom en stoeiarena. Die stad se woonbuurte sluit Kanifing, Labrikunda, Sukuta en London Corner in en die stad gaan oor in die strandoorde Bakau, Fajara en Kotu.