Sheffield

Sheffield

Ligging van Sheffield in Engeland Wapen
Suid-Yorkshire
 Land Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
 Land (VK) Vlag van Engeland Engeland
 Graafskap Suid-Yorkshire
 Koördinate 53°23′N 1°28′W / 53.383°N 1.467°W / 53.383; -1.467
 Oppervlakte:  
 - Totaal 122,5 vk km
 Bynaam Steel City
 Bevolking:  
 - Totaal (2020) 557 039
 - Bevolkingsdigtheid 4 547/vk km
 Tydsone UTC +0 (MGT)
 - Somertyd UTC +1 (BST)
 Burgemeester (Lord Mayor) Anne Murphy (Lab)
 Amptelike webwerf sheffield.gov.uk
Sheffield se stadhuis

Sheffield is 'n stad in die noorde van Engeland (in die Verenigde Koninkryk), tussen Nottingham en Leeds. Die stad het in 2020 'n bevolking van 557 039 gehad. Daar is ook agt plekke in die Verenigde State van Amerika en twee in Nieu-Seeland wat na Sheffield genoem is. Die stad het omtrent twee miljoen bome. Dit was een van die gasheerstede tydens die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1966.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy