Shkval

Shkval
Shkval torpedo
Naam: Shkval
Herkoms: Russiese Federasie
Rusland
Tipe: Torpedo
Lengte: 8,2m
Omtrek: 533mm
Gewig: 2,700kg
Plofkop: 210kg springstof
Snelheid: ongeveer 400 km/h met 'n topsnelheid van tot 530 km/h
Lanseersnelheid: ongeveer 100 km/h
Trefafstand: ongeveer 7 km

Die Shkval (Russies: шквал - wolkbreuk ) is 'n produkreeks torpedo’s ontwikkel in die 1960's in opdrag van die Sowjetunie se vloot. Dit is die vinnigste torpedo ter wêreld.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy