Siddur

Ashkenazi gebedboek (siddur) van Irkoetsk, Rusland, gedruk in 1918

Siddur (Hebreeus: סידור; meervoud סידורים, siddurim) is 'n Joodse gebedboek wat gebruik word vir die alledaagse gebid. Daar is verskillende tipes van siddurim, afhangende van die tradisie (Asjkenasies of Sefardies)


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy