Silwervloot

’n Geveg om ’n Spaanse silwervloot in die Baai van Vigo.

Die Silwervloot (Spaans: Flota de Indias; Nederlands: Zilvervloot) was in die 16de en 17de eeu ’n jaarlikse konvooi van skepe waarin kosbaarhede van die Spaanse kolonies in die Amerikas na Spanje verskeep is. In Nederland is die Silwervloot veral bekend vir die verowering daarvan in 1628 deur Piet Hein.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy