Simba

Simba
Marionet van Simba as 'n welpie

Skepping
Eerste verskyning The Lion King (1994)
Geskep deur Irene Mecchi
Jonathan Roberts
Linda Woolverton
Stem Matthew Broderick (volwasse, in 3 rolprente)
Jonathan Taylor Thomas (welpie)
Joseph Williams (sang, volwasse)
Jason Weaver (sang, welpie)
Matt Weinberg (welpie in The Lion King 1½)
Cam Clarke (verskeie opvolgprente en goedere)
Rob Lowe (The Lion Guard)
Inligting
Spesie Leeu
Geslag Manlik
Getroud met Nala
Kinders Kiara (dogter)
Kion (seun)
Ander familie Mufasa (vader, oorlede)
Sarabi (moeder)
Scar (oom, oorlede)

Simba is die leeupersonage en hoofkarakter uit een van Disney se bekendste tekenprent-rolprent trilogie, Die Leeukoning (Engels: The Lion King). Hy is die seun van Mufasa en Sarabi, broerskind van Scar, lewensmaat van Nala en vader van Kiara. Sy naam beteken "leeu" in Swahili. Hy beskik oor 'n goue pels en, sodra hy volwassenheid bereik, het hy rooi maanhare.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy