Sindelfingen

Sindelfingen

Kaart
Wapen
Vlag
 Land Vlag van Duitsland Duitsland
 Deelstaat Baden-Württemberg
 Koördinate 48°42′48″N 9°0′10″O / 48.71333°N 9.00278°O / 48.71333; 9.00278
 Stigting (eerste verwysing) 1155
 Oppervlakte:  
 - Totaal 50,85 vk km
 Hoogte bo seevlak 449 m
 Bevolking:  
 - Totaal (Des. 2018) 60 745[1]
 - Bevolkingsdigtheid 1 300/vk km
 Tydsone UTC+1 (MET)
 - Somertyd UTC+2 (MEST)
 Burgemeester Bernd Vöhringer
 Amptelike Webwerf www.sindelfingen.de

Sindelfingen (Swabies: Sendlfenga) is 'n klein Suid-Duitse stad in Baden-Württemberg. Dit is ongeveer 15 km suidwes van Stuttgart aan die bolope van die Schwipperivier ('n sytak van die Würm–rivier) geleë, en is die tuiste van die motorvervaardiger Daimler AG se grootste monteeraanleg ter wêreld.[2] Die onderneming se motors word onder die handelsnaam Mercedes-Benz bemark.

  1. (de) Bevölkerung nach Nationalität und Geschlecht am 31. Dezember 2018 Geargiveer 1 Mei 2013 op Wayback Machine
  2. (de) Stadt Sindelfingen: Sehenswertes. Besoek op 27 Maart 2020

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy