Skeertuig

'n BHC SR-N4, die wêreld se grootste skeertuig wat passasiers en motors kan vervoer

'n Skeertuig of kussingtuig is 'n amfibiese voertuig wat ontwerp is om oor enige gladde terrein hetsy land of water te reis op 'n kussing van stadig bewegende laedruk lug wat na die oppervlak onder die tuig geblaas word.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy