Skoener

'n Driemas-skoener.

'n Skoener is 'n vinnige seilskip van Amerikaanse oorsprong. Hierdie soort skip het aan die begin van die agttiende eeu ontstaan.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy