Slangrivier

Slangrivier
Slangrivier is in Wes-Kaap
Slangrivier
Slangrivier
Koördinate: 34°8′14″S 20°51′42″O / 34.13722°S 20.86167°O / -34.13722; 20.86167
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
DistriksmunisipaliteitTuinroete
Plaaslike MunisipaliteitHessequa
Bevolking
 • Totaal2 349
 • Digtheid330/km2 (900/vk. myl)
TydsoneUTC+2 (SAST)

Slangrivier is ‘n klein onontwikkelde dorpie 11 km suidwes van Heidelberg, Wes-Kaap. Dit het 2 000 inwoners en is geleë in die gebied van die Hessequa Plaaslike Munisipaliteit. Die nedersetting lê aan weerskante van die Slangrivier. Kort voor die monding van die Breederivier sluit die Slangrivier by dit aan. Voorheen het die nedersetting bekend gestaan as Olieboomskraal. Askraal is die noordoostelike deel van die dorpie oorkant die rivier.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy