Slukderm

Slukderm in rooi aangedui by die spysverteringstelsel van die mens.

Die slukderm (Latyn: oesophagus) is 'n orgaan van die spysverteringstelsel in die dierlike liggaam. Dit is betrokke by die vervoer van voedsel ná die kou- en slukproses na die tweede fase van spysvertering, in die maag.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy