Snelgeweer

'n Snelgeweer wat vir spoedwetstoepassing gebruik word

'n Snelgeweer is ’n apparaat wat gebruik word om die snelheid van bewegende voorwerpe te meet. Dit word gebruik om die spoed van voertuie vir wetstoepassing te meet, en word dikwels in professionele toeskouersport gebruik om die spoed van tennisballe of krieketballe te meet.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy