Spanningsintensiteitsfaktor

Die spanningsintensiteitsfaktor is 'n skaalfaktor, gewoonlik aangedui deur die simbool K, wat in lineêre elastiese breukmeganika gebruik word om die verhoging van toegepaste spanning by die punt van 'n kraak van bekende grootte en vorm te beskryf.[1]

  1. Metals Handbook Volume 13: Corrosion. 1987. p 12

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy