Stegosauria

Stegosauria
Tydperk: Middel-JuraVroeë Kryt
176–100 m. jaar gelede
Die skelet van ’n stegosourus (National Museum of Natural History).
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Klas:
Subklas:
Superorde:
Orde:
Superfamilie:
Stegosauria

(Marsh, 1877)
Subgroepe
Stegosauria
Kladistiese klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klade: Dinosauria
Orde: Ornithischia
Suborde: Stegosauria
(Marsh, 1877)
Klade: Eurypoda
Superfamilie: Stegosauroidea
(Marsh, 1880)

Stegosauria, of die stegosouriërs, is ’n superfamilie plantvretende dinosourusse wat in die Jura- en Vroeë Kryt-periode voorgekom het, hoofsaaklik in die Noordelike Halfrond in wat nou Noord-Amerika en China is. Dit is onseker presies waar hulle ontstaan het; die vroegste fossiele van stegosouriërs is in China gevind, maar dele is ook in Suid-Engeland ontdek.

Die genus Stegosaurus, van waar die groep sy naam kry, is verreweg die bekendste stegosouriër.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy