Die steradiaal (SI simbool: sr) is 'n eenheid van 'n soliede hoek. Dit is dimensieloos en in die SI-stelsel word dit as 'n afgeleide eenheid beskou.[1] Aangesien die oppervlak van in sfeer met radius R is, is daar steradiale in 'n sfeer.
{{cite book}}
: AS1-onderhoud: onerkende taal (link)