Sterkstroom

Sterkstroom
Sterkstroom is in Oos-Kaap
Sterkstroom
Sterkstroom
 Sterkstroom se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 31°34′0″S 26°33′0″O / 31.56667°S 26.55000°O / -31.56667; 26.55000
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieOos-Kaap
DistrikChris Hani
MunisipaliteitEnoch Mgijima
Stigting1875
Oppervlak
 • Totaal21,1 km2 (8,1 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal7 165
 • Digtheid340/km2 (900/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense4.2%
 • Indiërs/Asiërs0.2%
 • Bruin mense2.6%
 • Swart mense92.6%
 • Ander0.5%
Taal (2011)
 • Xhosa 89.6%
 • Afrikaans 6.1%
 • Engels 2.0%
 • Ander 2.3%
Poskode (strate)
5425
Poskode (posbusse)
5425
Skakelkode045
Die openbare biblioteek in John Vorsterrylaan, Sterkstroom se hoofstraat.
Dié gebou in 'n systraat is tekenend van die algemene verval van baie geboue in die middedorp, 2012.

Sterkstroom is 'n Oos-Kaapse dorpie op die Hexrivier aan die suidelike voet van die Stormberg, 272 km noordwes van Oos-Londen, op die R397-pad tussen Molteno en Queenstown.

Dit is in 1875 deur die Nederduitse Gereformeerde Kerk aangelê en verkry munisipale status in 1898 toe 'n dorpsraad bestaande uit ses lede benoem is en alle regte van die dorp van die NG Kerk vir 'n bedrag van £5 000 gekoop is. Die naam verwys na die rivier.

Op Sterkstroom staan talle ou geboue leeg wat vroeër vir handelsdoeleindes, soos hier, en as wonings gebruik is. Dié foto is in Junie 2012 geneem in 'n straat wat parallel loop met die hoofstraat, John Vorster-rylaan.
Sterkstroom se hoofstraat is ook die hoofpad wat van Queenstown na Molteno lei. Dit staan bekend as John Vorsterrylaan.
  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 Som van die hoofplekke Sterkstroom en Masakhe tydens die 2011-sensus.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy