Steynsrus

Steynsrus
Steynsrus is in Vrystaat
Steynsrus
Steynsrus
 Steynsrus se ligging in Vrystaat
Koördinate: 27°57′S 27°34′O / 27.950°S 27.567°O / -27.950; 27.567
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieVrystaat
DistrikFezile Dabi
MunisipaliteitMoqhaka
Stigting1910[1]
Oppervlak
 • Totaal6,11 km2 (2,36 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[2]
 • Totaal1 312
 • Digtheid215/km2 (560/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense30.3%
 • Indiërs/Asiërs3.6%
 • Bruin mense2.6%
 • Swart mense63.4%
 • Ander0.2%
Taal (2011)
 • Afrikaans58.8%
 • Sotho26.0%
 • Engels8.5%
 • Zoeloe1.6%
 • Ander5.1%
Poskode (strate)
9515
Poskode (posbusse)
9515
Skakelkode056

Steynsrus is 'n landboudorp in die Vrystaat, in Suid-Afrika, tussen Arlington en Kroonstad. Die dorp is in 1910 gestig en genoem na Martinus Theunis Steyn, die sesde en laaste staatspresident van die Oranje-Vrystaat. Buite die dorp is 'n klipstapel op die plek waar Pres. Steyn gerus het. Die Eselskop-wildplaas is naby Steynsrus.

  1. "Chronological order of town establishment in South Africa based on Floyd (1960:20-26)" (PDF) (in Engels). pp. xlv–lii. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 13 Julie 2019. Besoek op 10 Augustus 2015.
  2. 2,0 2,1 2,2 2,3 "Hoofplek Steynsrus". Sensus 2011.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy