Stord

Stord kommune
Uitsig oor die dorp Leirvik
Uitsig oor die dorp Leirvik
Wapen van Stord kommune
Wapen
Ligging van Stord kommune
Stord binne Vestland
Koördinate: 59°48′29″N 05°27′59″O / 59.80806°N 5.46639°O / 59.80806; 5.46639
LandNoorweë
ProvinsieVestland
DistrikSunnhordland
Gestig1 Januarie 1838
Administratiewe sentrumLeirvik
Regering
 • Burgemeester (2015)Gaute Straume Epland (Ap)
Oppervlak
 • Totaal143,73 km2 (55,49 vk. myl)
 • Land137,45 km2 (53,07 vk. myl)
 • Water6,28 km2 (2,42 vk. myl)  4.4%
Oppervlakrang316 in Noorweë
Bevolking
 (2020)
 • Totaal18,759
 • Rank68 in Noorweë
 • Digtheid136,5/km2 (354/vk. myl)
 • Verandering (10 jaar)
6,8%
Demoniem(e)Stordabu, Stording[1]
TydsoneUTC+01:00 (SET)
 • SomertydUTC+02:00 (SEST)
ISO 3166-kodeNO-4614
Amptelike taalvormNynorsk[2]
Webwerfstord.kommune.no

Stord is 'n munisipaliteit in die provinsie Vestland, Noorweë. Dit is in die tradisionele distrik Sunnhordland geleë . Stord word soms "Noorweë in miniatuur" genoem, aangesien dit so 'n verskeidenheid landskappe het: kuslyn, fjorde, woude, landbougrond en berggebiede. Die administratiewe sentrum van die munisipaliteit is die dorp Leirvik, wat ook die grootste dorp in die munisipaliteit en die hele streek van Sunnhordland is. Leirvik is in 1997 tot 'n dorp verklaar. Ander bevolkingsentrums in die munisipaliteit sluit die groot gehug Sagvåg en die kleiner gehugge Litlabø en Grov in.[3]

Uitsig op die Storddøra, 'n standbeeld in die Leirvik-hawe

Die 144 km2-munisipaliteit is die 316de grootste volgens oppervlak uit die 356 munisipaliteite in Noorweë. Stord is die 68ste mees bevolkte munisipaliteit in Noorweë met 'n bevolking van 18 759. Die munisipaliteit se bevolkingsdigtheid is 136,5 per km2 en die bevolking het gedurende die vorige tien jaar met 6,8% toegeneem.[4][5]

  1. "Navn på steder og personer: Innbyggjarnamn" (in Noors). Språkrådet.
  2. "Forskrift om målvedtak i kommunar og fylkeskommunar" (in Noors). Lovdata.no.
  3. Store norske leksikon. "Stord – kommune" (in Noors). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Julie 2015. Besoek op 6 Februarie 2015.
  4. Statistisk sentralbyrå (2020). "Table: 06913: Population 1 January and population changes during the calendar year (M)" (in Noors). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Mei 2020.
  5. Statistisk sentralbyrå (2020). "09280: Area of land and fresh water (km²) (M)" (in Noors). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Mei 2020.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy