Stradivarius

Antonio Stradivari, deur Edgar Bundy, 1893: 'n verromantiseerde beeld van 'n vakman-held
Maker se etiket van Stradivari

'n Stradivarius is een van die viole, altviole, tjellos en ander strykinstrumente wat deur lede van die Italiaanse familie Stradivari, vernaam Antonio Stradivari (Latyn: Antonius Stradivarius), gedurende die 17de en 18de eeue gebou is. In navolging van die instrumente se reputasie, het die kwaliteit van die instrumente se klank en pogings om dit te verklaar of te ewenaar tot niks uitgeloop nie, alhoewel die opvatting betwis word.[1][2][3] Die faam van Stradivarius-instrumente is wyd bekend, en dit was dienooreenkomstig reeds die onderwerp van verskeie fiksiewerke gewees.

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Distillations
  2. Belluck, Pam (7 April 2014). "A Strad? Violinists Can't Tell". The New York Times (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Julie 2019. Besoek op 9 April 2014.
  3. Christopher Joyce (2012). "Double-Blind Violin Test: Can You Pick The Strad?". NPR. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Januarie 2012. Besoek op 2 Januarie 2012.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy