Strelna

Die Konstantyn-paleis tydens die viering van Sint Petersburg se 300-jarige bestaanjaar.

Strelna (Russies: Стрельна) is ’n historiese nedersetting aan die Golf van Finland, sowat halfpad tussen Sint Petersburg en Peterhof in Rusland. Dit het ’n bevolking van 12 751 (2002-sensus).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy