Struisbaai

Struisbaai
Vissershuis Hotagterklip in Struisbaai
Vissershuis Hotagterklip in Struisbaai
Struisbaai is in Wes-Kaap
Struisbaai
Struisbaai
 Struisbaai se ligging in Wes-Kaap
Koördinate: 34°48′0″S 20°03′0″O / 34.80000°S 20.05000°O / -34.80000; 20.05000
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
DistrikOverberg
MunisipaliteitKaap Agulhas
Oppervlak
 • Totaal14,34 km2 (5,54 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal3 877
 • Digtheid270/km2 (700/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense35.5%
 • Indiërs/Asiërs0.4%
 • Bruin mense50.3%
 • Swart mense12.6%
 • Ander1.2%
Taal (2011)
 • Afrikaans 85.2%
 • Engels 9.0%
 • Xhosa 2.6%
 • Ander 3.2%
Poskode (strate)
7285
Poskode (posbusse)
7285
Skakelkode028
Webwerfhttp://www.struisbaai.com/

Struisbaai is 'n vakansiedorpie aan die Indiese Oseaan in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Dis net noordoos van L'Agulhas geleë. Die dorpie se naam is 'n afkorting van Vogelstruisbaai. Die strand by Struisbaai is 14 km lank en gewild onder die swemmers, hengelaars, branderplankryers en seilplankryers.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Struisbaai". Sensus 2011.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy