Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Indonesië |
Provinsie | Banten |
Koördinate | 6°17′N 106°43′O / 6.283°N 106.717°O |
Gestig op | 29 Oktober 2008 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 147,19 vk km |
Hoogte bo seevlak | 0 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2014) | 1 436 187 |
- Bevolkingsdigtheid | 9 800/vk km |
Tydsone | UTC +7 (WIB) |
Burgemeester | Airin Rachmi Diany |
Amptelike Webwerf | tangerangselatankota.go.id |
Suid-Tangerang (Indonesies: Tangerang Selatan) is 'n onafhanklike stad op die Indonesiese eiland Java en is net suid van Tangerang in die Metropolitaanse Hoofstadgebied van Djakarta geleë. Die stad het 'n bevolking van 1 436 187 in 2014 gehad en het 'n oppervlakte van 147,19 km².[1] Suid-Tangerang is op 29 Oktober 2008 van die Tangerang-regentskap afgestig.[2]