Suiderstrand

Suiderstrand
Suiderstrand is in Wes-Kaap
Suiderstrand
Suiderstrand
 Suiderstrand se ligging in Wes-Kaap
Koördinate: 34°48′54″S 19°57′29″O / 34.81500°S 19.95806°O / -34.81500; 19.95806
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
DistrikOverberg
MunisipaliteitKaap Agulhas
Oppervlak
 • Totaal1,38 km2 (0,53 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal44
 • Digtheid32/km2 (80/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Bruin mense93.2%
 • Swart mense6.8%
Taal (2011)
 • Afrikaans 88.6%
 • Engels 11.4%

Suiderstrand is ’n gehuggie in Agulhas Nasionale Park, Suid-Afrika in die Wes-Kaap. Dit val binne die Kaap Agulhas Plaaslike Munisipaliteit wat ’n deel van die Overberg Distriksmunisipaliteit uitmaak.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Suiderstrand". Sensus 2011.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy