Suurbraak

Suurbraak

"Xairu" (A place called Paradise)
Suurbraak Sendingstasie
Suurbraak Sendingstasie
Suurbraak is in Wes-Kaap
Suurbraak
Suurbraak
 Suurbraak se ligging in Wes-Kaap
Koördinate: 34°01′S 20°39′O / 34.017°S 20.650°O / -34.017; 20.650
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
DistrikOverberg
MunisipaliteitSwellendam
Stigting1812
Regering
Oppervlak
 • Totaal46,11 km2 (17,80 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal2 252
 • Digtheid49/km2 (130/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense2.6%
 • Indiërs/Asiërs0.6%
 • Bruin mense93.2%
 • Swart mense3.2%
 • Ander0.4%
Taal (2011)
 • Afrikaans 95.9%
 • Engels 3.3%
 • Ander 0.8%
Poskode (strate)
6743
Poskode (posbusse)
6743
Skakelkode028

Suurbraak (aanvanklik Xairu en Zuurbraak daarna[2]) is 'n landelike nedersetting in die Overberg in die Wes-Kaap geleë 19 km oos van Swellendam en 10 km van die N2 nasionale pad. Die dorpie lê langs die Buffeljagsrivier aan die voet van die Langeberg op die pad R324-streeksroete tussen Swellendam, Barrydale en Heidelberg. Dit is so 'n 5 km wes van die Tradouwpas.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Suurbraak". Sensus 2011.
  2. Fourie, M. (samest.) 2013. Die biblioteekroete. Kaapse Bibliotekaris 57(4):47 : Die dorpie Suurbraak, geleë tussen Buffeljagsrivier en Barrydale, was die derde oudste Londense sendingstasie in die land. Die plek is aanvanklik 'Xairu' (wat paradys beteken) genoem. Nog later sou die gebied bekend staan as Zuurbraak, maar met die implementering van die Groepsgebiedewet in 1961 is die naam verander na Suurbraak.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy