Swartruggens

Swartruggens
Ou spoorwegstasie op Swartruggens
Ou spoorwegstasie op Swartruggens
Swartruggens is in Noordwes (Suid-Afrikaanse provinsie)
Swartruggens
Swartruggens
 Swartruggens se ligging in Noordwes
Koördinate: 25°39′S 26°42′O / 25.650°S 26.700°O / -25.650; 26.700
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieNoordwes
DistrikBojanala
MunisipaliteitKgetlengrivier
Stigting1875
Oppervlak
 • Totaal10,74 km2 (4,15 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal1 969
 • Digtheid183/km2 (470/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense52.3%
 • Indiërs/Asiërs5.5%
 • Bruin mense1.8%
 • Swart mense39.5%
 • Ander0.8%
Taal (2011)
 • Afrikaans 57.4%
 • Tswana 21.9%
 • Engels 14.1%
 • Zoeloe 1.7%
 • Ander 4.9%
Poskode (strate)
2835
Poskode (posbusse)
2835
Skakelkode014

Swartruggens[2] is 'n dorp in die ooste van die Noordwesprovinsie, in Suid-Afrika. Dis aan die Elandsrivier geleë en die N4 loop deur die dorpie.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Swartruggens". Sensus 2011.
  2. (en) Raper, Peter. "Dictionary of Southern African Place Names". Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing. p. 424. Besoek op 13 Desember 2015.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy