Sweeds-Pommere

Svenska Pommern
Schwedisch Pommern
Sweeds-Pommere
Land van die Heilige Romeinse Ryk
1630 – 1815
Vlag Wapenskild
Vlag Wapenskild
Ligging van Pommere
Ligging van Pommere
Sweeds-Pommere (oranje) binne die Sweedse Ryk in 1658
Hoofstad Szczecin (1630-1720)
Greifswald (1720-1814)
Regering Prinsdom
Hertog
 - 1630–1632 Gustav II Adolf (eerste)
 - 1809–1814 Karel XIII (laaste)
Goewerneur-generaal
 - 1633–1641 Sten Svantesson Bielke (eerste)
 - 1800–1809 Hans Henric von Essen (laaste)
Historiese era Nuwe Tyd
 - Begin van die Dertigjarige Oorlog 1618
 - Verdrag van Szczecin 10 Julie 1630
 - Vrede van Wesfale 24 Oktober 1648
 - Verdrag van Szczecin 4 Mei 1653
 - Verdrag van Stockholm 21 Januarie 1720
 - Verdrag van Kiel 14 Januarie 1814
 - Oorhandiging aan die Koninkryk Pruise 23 Oktober 1815

Sweeds-Pommere (Duits: Schwedisch Pommern, Sweeds: Svenska Pommern) was die (westelike) gedeelte van die Hertogdom Pommere wat volgens die Vrede van Wesfale in 1648 as keiserlike Ryksleen onder Sweedse bewind gekom het, terwyl Agter-Pommere by Brandenburg-Pruise ingesluit is. Nadat dele van Sweeds-Pommere reeds in die Vrede van Stockholm in 1720 Pruisies geword het, het Swede op die Weense Kongres in 1815 ook die res van die gebied aan Pruise afgestaan.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy