Tetrapoda

Tetrapoda
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Superklas:
Tetrapoda

Broili, 1913
Klasse

Die Tetrapoda, of vierpotiges, is 'n superklas van gewerwelde diere wat op land woon. Tetrapoda het vier bene en vier pote. Amfibieë, reptiele, dinosourusse, voëls en soogdiere is almal Tetrapoda. Selfs al het slange nie ledemate het, is hulle ook Tetrapoda, want hulle het van diere met vier ledemate ontwikkel.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy