Texasstad

Frank B. Davison Huis

Texasstad is 'n stad in Galveston County in die Amerikaanse deelstaat Texas. Geleë aan die suidwestelike kuslyn van Galvestonbaai, is Texasstad 'n besige diepwaterhawe aan die Golfkus van Texas, sowel as 'n petroleumraffinerings- en petrochemiese vervaardigingsentrum. Die bevolking was 51 898 in die 2020-sensus, wat dit die derde grootste stad in Galveston County maak, na Leaguestad en Galveston. [1] Dit is deel van die Houston-metropolitaanse gebied. Die stad is opvallend as die plek van 'n groot skeepsontploffing in 1947 wat die hawe en 'n groot deel van die stad verwoes het.

  1. "Census - Geography Profile: Texas City city, Texas". United States Census Bureau. Besoek op 15 April 2022.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy