Theunissen

Theunissen
'n SAS klas 16DA staangemaak in Theunissen
'n SAS klas 16DA staangemaak in Theunissen
Theunissen is in Vrystaat
Theunissen
Theunissen
 Theunissen se ligging in Vrystaat
Koördinate: 28°24′0″S 26°43′0″O / 28.40000°S 26.71667°O / -28.40000; 26.71667
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieVrystaat
DistrikLejweleputswa
MunisipaliteitMasilonyana
Stigting13 September 1907
Oppervlak
 • Totaal9,15 km2 (3,53 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal1 549
 • Digtheid169/km2 (440/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense54.3%
 • Indiërs/Asiërs0.9%
 • Bruin mense1.6%
 • Swart mense41.8%
 • Ander1.5%
Taal (2011)
 • Afrikaans 54.7%
 • Sotho 28.9%
 • Engels 5.5%
 • Xhosa 4.0%
 • Ander 6.8%
Poskode (strate)
9410
Poskode (posbusse)
9410
Skakelkode057
Plaaslyne: 05772

Theunissen is 'n dorp in die middel van die Vrystaat, in Suid-Afrika sowat 39 km noordwes van Winburg en 122 km noord van Bloemfontein. Die dorp lê op die rand van die Vrystaatse Goudveld.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Theunissen". Sensus 2011.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy