Thora Birch | |
Geboorte | 11 Maart 1982 Los Angeles, Kalifornië, Verenigde State |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1988–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Thora Birch (gebore 11 Maart 1982)[1] is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Patriot Games (1992), Hocus Pocus (1993), American Beauty (1999), en Ghost World (2001).