Tije

Tije
Koningin van antieke Egipte
'n Borsbeeld van Tije, nou in die Egitiese Museum in Berlyn, Duitsland.
'n Borsbeeld van Tije, nou in die Egitiese Museum in Berlyn, Duitsland.
Bewind c. 1390-1353 v.C.
(37-50 jaar)
Eggenoot Amenhotep III
Dinastie 18de
Gebore c. 1398 v.C.
Gesterf 1338 v.C. (op 40-60 jaar)
'n Enorme standbeeld van Amenhotep III en sy vrou Tije, Egitiese Museum, Kaïro.

Tije (omstreeks 1398-1338 v.C., ook gespel Taia of Tiji) was die koningin van farao Amenhotep III van antieke Egipte, die moeder van farao Achenaten en die ouma van farao Toetankamen. In 2010 het DNS-toetse bevestig sy is die mummie wat bekend is as die "Ouer Dame" in die grafkelder van Amenhotep II (KV35).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy