Trosden

Trosden
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. pinaster
Binomiale naam
Pinus pinaster
     natuurlike verspreiding

     genaturaliseer (uitheems) geïsoleerde bevolkings

Die trosden (Pinus pinaster) is 'n indringerplant en keëldraende boom wat tot 15 m hoog kan word. Dit groei in berg- en laaglandfynbos aan die suidkus van die Wes-Kaap. Die boom is deur vroeë setlaars in die Kaapse Skiereiland ingevoer; dit was aanvanklik aangeplant om watervloei van Tafelberg af te verbeter.

  1. Farjon, A. (2011). "Pinus pinaster". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2014.3. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 15 Februarie 2015. {{cite web}}: Ongeldige |ref=harv (hulp)

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy