Tuberkel

Tuberkels op die vel van 'n slak.

'n Tuberkel is 'n knobbeltjie of klein ronde uitsteeksel op 'n plant of dier. In mediese terme kan dit ook verwys na 'n sieklike uitgroeisel in verskeie weefsels van die liggaam, veral die longe, waardeur tuberkulose ontstaan.[1]

Tuberkels op 'n kaktus.
  1. Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal, 1987

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy