Twiggy

Dame
Lesley Lawson
DBE
Twiggy op die stel van The Boy Friend (1971).
Twiggy op die stel van The Boy Friend (1971).
Ook bekend as Twiggy
Geboortenaam Lesley Hornby
Beroep Model, aktrise, sangeres
Gebore 19 September 1949 (1949-09-19)
Neasden, Middlesex, Engeland
Aktief 1966-tans
Eggenoot
  • Michael Witney (oorlede)
  • Leigh Lawson
Kinders 1

Dame Lesley Lawson (gebore Lesley Hornby; 19 September 1949) is 'n Engelse model, aktrise en sangeres wat algemeen as Twiggy bekend is. Sy was 'n Britse kultuurikoon en 'n bekende tienermodel tydens die swinging sixties in Londen.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy