Ulawun

Ulawun
Passiewe stoom trek uit Ulawun. Passiewe stoom trek uit Ulawun.
Ligging Wes-Nieu-Brittanje, Papoea-Nieu-Guinee
Hoogte 2 334 meter bo seevlak
Reeks Bismarck-vulkaanboog
Koördinate 5°03′00″S 151°20′00″O / 5.05000°S 151.33333°O / -5.05000; 151.33333
Bergtipe Stratovulkaan
Laaste uitbarsting 2019
Ligging van Ulawun op 'n kaart (Papoea-Nieu-Guinee)
Ulawun
Ulawun
Ligging in Papoea-Nieu-Guinee.

Ulawun is 'n basaltiese en andesitiese stratovulkaan in die provinsie Wes-Nieu-Brittanje, op die eiland Nieu-Brittanje, in Papoea-Nieu-Guinee.

Die vulkaan lê sowat 130 km suidwes van die township Rabaul en is die hoogste berg in Nieu-Brittanje. Teen 2 334 m is dit die tweede hoogste berg op die Bismarckargipel en een van die aktiefste vulkane in Papoea-Nieu-Guinee. Altesaam 22 uitbarstings het al sedert die 18de eeu plaasgevind. Verskeie duisende mense woon naby die vulkaan. As gevolg daarvan en van sy geskiedenis van uitbarstings, is Ulawun aangewys as 'n Dekadevulkaan.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy