Umtentweni

Umtentweni
Umtentweni is in KwaZulu-Natal
Umtentweni
Umtentweni
 Umtentweni se ligging in KwaZulu-Natal
Koördinate: 30°43′S 30°28′O / 30.717°S 30.467°O / -30.717; 30.467
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieKwaZulu-Natal
DistrikUgu
MunisipaliteitRay Nkonyeni
Oppervlak
 • Totaal8,29 km2 (3,20 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal4 383
 • Digtheid529/km2 (1 370/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense69.3%
 • Indiërs/Asiërs7.7%
 • Bruin mense2.6%
 • Swart mense19.7%
 • Ander0.7%
Taal (2011)
 • Engels 64.7%
 • Afrikaans 21.3%
 • Zoeloe 8.6%
 • Xhosa 2.8%
 • Ander 2.6%
Poskode (strate)
4235
Poskode (posbusse)
4235
Skakelkode039

Umtentweni is 'n kusdorp in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die dorpie lê teenaan die Indiese Oseaan en net 2 km noord van die Umzimkulurivier. Die naaste groot dorp is Port Shepstone. Die dorp het sy naam van die Mtentwenirivier gekry; die Zoeloenaam kan op verskeie maniere vertolk word: "die rivier waar die gepunte gras groei" of "die rivier wat glad vloei" of "die rivier met skuimende water".

Die N2 nasionale pad gaan naby die dorp verby.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Subplek Umtentweni". Sensus 2011.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy