Vaalwater

Vaalwater

Mabatlane
R517 in Vaalwater
R517 in Vaalwater
Vaalwater is in Limpopo
Vaalwater
Vaalwater
 Vaalwater se ligging in Limpopo
Koördinate: 24°17′S 28°06′O / 24.283°S 28.100°O / -24.283; 28.100
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieLimpopo
DistrikWaterberg
MunisipaliteitModimolle–Mookgophong
Regering
 • TipePlaaslike Munisipaliteit
Oppervlak
 • Totaal10,51 km2 (4,06 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal3 964
 • Digtheid377/km2 (980/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense11.8%
 • Indiërs/Asiërs0.3%
 • Bruin mense0.1%
 • Swart mense87.4%
 • Ander0.5%
Taal (2011)
 • Noord-Sotho64.3%
 • Afrikaans11.3%
 • Tsonga7.9%
 • Tswana6.7%
 • Ander9.7%
Poskode (strate)
8240
Poskode (posbusse)
8240
Skakelkode014

Vaalwater is 'n dorp langs die Mokolorivier in die Limpopoprovinsie ten noorde van Suid-Afrika. Die Munisipale kantoor se naam is tussen 2006 en 2007 na Mabatlane verander, maar die dorp se naam bly onveranderd. Die dorp lê net noord van die Waterberg.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Vaalwater". Sensus 2011.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy